Die eerste volledige publiksaie van die genealogie van Jan en Carlina Scheepers van Rietvlei, Swartruggens.

Inleiding:
• Die Scheeperse van toe tot nou.
• Die ontwikkeling en samestelling van Familiename en Familiewapens.
• Die eerste aankomeling in Suid Afrika.
• Historiese gebeure in Suid Afrika waarby Scheeperse betrokke was.
• Die ontstaan van die dorp Swartruggens.
• Stamvader en-moeder met inligting oor hulle 8 kinders tot vandag.

My dank aan die nog lewendes met wie ek kon kontak maak, wat inligting verskaf het.

Elke Scheepers nasaat van die twee grootouers is opgespoor.

Aantal nasate: 1226

Tegniese inligting:
Grootte: 210mm x 297mm (landskap)
Aantal Bladsye: 152 (voorlopig)
Aantal fotos: 212
Volkleur regdeur
Saamgestel deur: Hanna Kloppers
Medewerkers: Dries en Sussie Dreyer
Navorsing; vooraf inligting: Sas Kloppers

Navrae: Hanna Kloppers, sel nommer 082 895 1293